Komani Karoo Express
-
WORD Riders, onder leiding van ds. Francois Sieberhagen as toerleier, het Graaff-Reinet op 11 April tydens hul negende uitreik besoek.
-
SINCE receiving its first start-up grant from the Department of Social Development, the Khanyisa Protective Workplace in Graaff-Reinet has grown in leaps and bounds and has never deferred on its mission to empower the youth from previously marginalis
-
“GREAT live music is an essential part of the menu,” said Melina Smit, one of the organisers of Cradock’s Karoo Food Festival (Friday to Sunday, April 26 to 28).
-
DIE afgelope naweek het die stof in Nieu-Bethesda se strate nie kans gehad om behoorlik te gaan lê nie.
-
BEYERS Naudé plaaslike munisipaliteit (BNLM) se burgemeester, Deon de Vos, het gister ’n ope vergadering met belanghebbendes van die Graaff-Reinetgebied gehou om beter kommunikasiekanale daar te stel en die gemeenskap in te lig oor die huidige toedra
-
-
NÓG ’n sukesvolle massa sterilisasie-veldtog, georganiseer deur Linda Opperman, het onlangs op Hofmeyr plaasgevind.
-
CRADOCK is in rep en roer vir vanjaar se kosfees wat reeds vanaand (Donderdag) begin met ’n kuier in die Victoria Manor waar die Silver Creek Moutain Band gaan optree.
-
DIE AGS Lux Dei-gemeente in Middelburg hou, in samewerking met die NG Kerk en die Gereformeerde kerk, ’n heerlike gesinsnaweek aan die begin van Mei.
-
“EK kan dit nie verstaan nie, Dokter,” sê ’n man wat op aandrang van sy familie die psigiater moes gaan spreek. “Is dit abnormaal om van worsbroodjies te hou?”.

