Komani Karoo Express
-
-
NÓG ’n sukesvolle massa sterilisasie-veldtog, georganiseer deur Linda Opperman, het onlangs op Hofmeyr plaasgevind.
-
CRADOCK is in rep en roer vir vanjaar se kosfees wat reeds vanaand (Donderdag) begin met ’n kuier in die Victoria Manor waar die Silver Creek Moutain Band gaan optree.
-
DIE AGS Lux Dei-gemeente in Middelburg hou, in samewerking met die NG Kerk en die Gereformeerde kerk, ’n heerlike gesinsnaweek aan die begin van Mei.
-
“EK kan dit nie verstaan nie, Dokter,” sê ’n man wat op aandrang van sy familie die psigiater moes gaan spreek. “Is dit abnormaal om van worsbroodjies te hou?”.
-
CRADOCK-rugbyspan het verlede naweek aan ’n rugbytoernooi, wat deur Middelburg Eagles aangebied was, deelgeneem.
-
LEDE van die SAPD in Graaff-Reinet en Jansenville het onlangs in samewerking met die Oos-Kaapse Drankowerheid teen onwettige drankhandelaars opgetree.
-
A GLITTERING formal dinner dance event, aimed at celebrating the centenary year of Union High School, will be held on Friday, May 3.
-
’n LEERDER van die Laerskool Fort Beaufort wat maar onlangs sy tiende verjaardag gevier het, spog reeds op dié jong ouderdom met ’n magdom medaljes en titels agter sy naam.
-
THIS past Saturday, April 13, Union High School hosted Victoria Park High School (VP) from Port Elizabeth for the two schools’ annual rugby and hockey encounters.



