Komani Karoo Express
-
DIE lasersnywerk wat deur Boundless Beskermde Werkplek gedoen kan word, is ’n diens wat nog onderbenut is in Graaff- Reinet.
-
TWEE uiteenlopende vroue. Een verhoog. ’n Kabaret tot boordens toe vol met verruklike sang, vurige Spaanse danse, skaterlagstories en baie drama.
-
DIE ligte in twee Oos-Kaapse dorpe bly vir eers aan nadat die munisipale raad en Eskom ’n voorlopige ooreenkoms bereik het.
-
DIE ACVV is ’n welsynorganisasie wat nie deel is van die staat nie. Die staat betaal wel 50% van die maatskaplike werkers se salarisse en moet hul programme in die dorp en woonbuurte aanbied, soos ’n poppekas oor mishandeling en seksuele teistering.
-
Volg ons op Facebook: Mid-Karoo Express en sê jou sê!.
-
GROTER bedingingsmag tot voordeel van boere word verseker met die aankondiging van die samesmelting tussen die Suider Paarl Landbou Koöperasie en Die Koöperasie.
-
-
AN alumnus of Union High School, Kayla Hobson, was recently invited to join the Golden Key Honours Society.
-
DIE Middellande Pare-rolbalkompetisie het op 8 en 9 Junie op Graaff-Reinet plaasgevind.
-



