Komani Karoo Express
-
IN hierdie tyd van twyfelagtige elektrisiteitsvoorsiening behoort alle verbruikers in Cradock en Middelburg ’n draai by Sticks and Stones, ’n winkeltjie op die perseel van The Shed op Cradock, te maak.
-
TWEE meubelstukke van die skaars Lucas Borman-versameling, pronk in ’n huis op Cradock.
-
DIE bestuur van Huis van de Graaff wil hiermee Pieter Erasmus en Flossie Erasmus van Adendorp hartlik bedank vir die aansienlike bedrag wat hulle ingesamel het tydens ’n suksesvolle dans wat hulle aangebied het ten bate van Huis van de Graaff.
-
DIE Graaff-Reinetter Marina van Niekerk is vanjaar onder die inskrywings vir die Sarie Voorbladgesig-kompetisie.
-
COOKHOUSE Wind Farm’s primary healthcare flagship initiative, a public-private partnership with the Department of Health, is staffing a mobile clinic, to bring essential healthcare services to the rural farming communities in Bedford and Adelaide.
-
-
THE nationwide search for the country’s very best boerewors is on and boerie enthusiasts who believe that their recipe has what it takes are invited to enter the annual Championship Boerewors competition by Friday, 21 June.
-
) generalWinter Soil and Composting Talk: By Karen McEwan of Fairfield Foods will be held at Cypress Cottage in Graaff-Reinet on June 20 from 09:00 to 12:00. Entry is R180. For bookings contact 082 397 8698.
-
VERLEDE jaar het Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad, asook Cum Laude Media, die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge (gr. 10-, 11- en 12) begin.
-




