Riviersonderend was verlede Woensdag (27 Oktober) in pienk getooi nadat die twee biblioteke in die dorp inwoners meer oor borskanker ingelig het. Gesondheidswerkers van Badisa het die inwoners by die Oostergloed-biblioteek…
Die Caledon-tak van die Vrouelandbouvereniging het ‘n bedrywige paar maande agter die rug. Mense wat dink dié vroue bak en brou en hekel en brei net, maak ‘n fout. Interessante…
This November marks a very special milestone for Hermanus’s beloved toy store, Kidz Stuff, as they celebrate an incredible 30 years of serving the community! From newborns taking their first…
Weens nasionale boikotte en onluste wat in Augustus na die Wes-Kaap oorgewaai het, was ‘n matriekafskeid nie vir die 1985-klas van Swartberg Sekondêr beskore nie.
A groundbreaking initiative to transform educational opportunities for young people in Botrivier took centre stage at the Botrivier Hotel on Thursday 30 October as community leaders unveiled plans to establish…
The internationally acclaimed Karlsruhe Concert Duo will return to Hermanus for a special performance at the Civic Auditorium on Sunday 9 November at 15:30 as part of their concert tour…
Tydens die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport se onlangse kultuurtoekennings is twee biblioteke in Theewaterskloof vir hul uitsonderlike bydraes tot gemeenskapsontwikkeling deur geletterdheid, insluiting en opvoeding vereer. Die Tesselaarsdal-biblioteek…
Toename in gebruikersgegenereerde inhoud verhoog die risiko van kopieregskending dramaties. In die digitale bedeling is eise teen klein ondernemings nie meer beperk tot die klassieke “gly-&-trip”-voorvalle op die perseel nie.…
On Saturday (25 October), the Department of Mobility’s Land Transport Management and Road Safety Management units, in partnership with the Department of Arts and Culture, Overstrand Municipality, the Road Accident…
Learners from the Anna Foundation’s Oak Valley afterschool in Elgin got an early taste of the FNB Wines2Whales action during a Mini Cycling Day, a fun pre-event aimed at building…