Suid-Afrika het besonder goed by die Afrika-atletiekkampioenskap vir seniors in Accra, Ghana gevaar deur 22 medaljes te verower. Soos verwag het die hoogspringer Matao le Roux van Caledon bygedra tot…
Matao le Roux is maar 17 jaar oud en is ook die Suid-Afrikaanse senior hoogspringkampioen.