Die Hermanus-Kalfiefees, wat vanjaar weer van 5 tot 10 Augustus gehou word, beloof weer eens pret vir ‘n ieder en ‘n elk. Dit is egter die boekwurms wat vanjaar kan uitsien…
Aanhangers van Irna van Zyl se boeke is dit eens – hulle kan nie wag vir die volgende saga van die baasspeurder Storm van der Merwe nie. En wat die…