Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Eight conquer
Nine members of the Whalers Athletic Club set off for KwaZulu-Natal recently to participate in the 96th Comrades Marathon that took place on Sunday 11 June.
-
Sokker-drome word waar
Talent, harde werk en deursettingsvermoë is nie altyd genoeg om jou drome te laat waar word nie. Daarvoor is gulde geleenthede en die regte mense wat jou potensiaal kan raaksien…
-
Saffies seëvier in Die Bos
Wat Hawston Skrik vir Niks die meeste gevrees het, het Saterdag waar geword toe Safcol van Grabouw hom op sy tuisveld, Die Bos, verslaan het.
-
Jukskei – ’n dag vol pret
Jukskei is ’n sport wat die afgelope tyd in die Overberg baie groei getoon het en gaan gepaard met groot pret en baie plesier.
-
-
Skopboksers ryg trofeë in
Die 28 uur wat die skopboksers van die Westelike Provinsie na Lephalale gereis het om aan die Suid-Afrikaanse skopbokskampioenskap deel te neem, was die moeite werd.
-
’n Fees van rugby
Dit was ’n fees van rugby die afgelope naweek in die Overberg – met die verskillende ligaverpligtinge en ook vrouerugby tussen Boland en WP.
-
Groen-en-goud wink
Wanneer Danté Abrahams sy veiligheidshelm oor sy kop trek en by die wegspringplek staan, het hy net een doel voor oë – dit is om sy beste te lewer en…
-
-
Bokser gee lewe uitklophou
Nathan Diedericks is skugter oor sy prestasies, maar as hy eers oor sy passie – boks – praat, kan hy nie ophou nie. Hy het verlede naweek tydens die WP-bokskampioenskap…










