Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Enter now for the Whale Fest Fun Run
Entries for the 10 km Hermanus Whale Festival Fun Run are now open.
-
-
Groentjies kry vet hupstoot
Hulle is dalk groentjies in die Grootuitdaag-reeks en gaan alles in hul vermoë doen om ’n indruk te maak, maar intussen werk die Riviersonderend-rugbyklub nie net hard aan sy spelers…
-
Eight conquer
Nine members of the Whalers Athletic Club set off for KwaZulu-Natal recently to participate in the 96th Comrades Marathon that took place on Sunday 11 June.
-
Sokker-drome word waar
Talent, harde werk en deursettingsvermoë is nie altyd genoeg om jou drome te laat waar word nie. Daarvoor is gulde geleenthede en die regte mense wat jou potensiaal kan raaksien…
-
Saffies seëvier in Die Bos
Wat Hawston Skrik vir Niks die meeste gevrees het, het Saterdag waar geword toe Safcol van Grabouw hom op sy tuisveld, Die Bos, verslaan het.
-
Jukskei – ’n dag vol pret
Jukskei is ’n sport wat die afgelope tyd in die Overberg baie groei getoon het en gaan gepaard met groot pret en baie plesier.
-
-
Skopboksers ryg trofeë in
Die 28 uur wat die skopboksers van die Westelike Provinsie na Lephalale gereis het om aan die Suid-Afrikaanse skopbokskampioenskap deel te neem, was die moeite werd.
-
’n Fees van rugby
Dit was ’n fees van rugby die afgelope naweek in die Overberg – met die verskillende ligaverpligtinge en ook vrouerugby tussen Boland en WP.










