Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Learner from Overberg High is making all the right moves
At the tender age of 5 Maxim Kudiyarov’s grandmother Nina Kudiyarova taught him the game of chess. Her patient guidance sparked his love of the game, turning a quiet pastime […]
-
Ovies in Caledon tweede beste tegniese skool
Die Hoërskool Overberg in Caledon het nie net ‘n 100%-matriekslaagsyfer in die 2025-matriekeindeksamen behaal nie, maar het onlangs ook ‘n gesogte toekenning ontvang (“Ovies pronk weer met 100%”. Hermanus Times, […]
-
Geskenke moedig onnies van Hoër- en Laerskool Overberg aan
Die begin van ‘n nuwe skooljaar word altyd met opgewondenheid begroet. Leerders sowel as onderwysers is ná ‘n lang somervakansie uitgerus en sien uit na die bedrywighede van die jaar. […]
-
Nie almal altyd so dapper oor die eerste skooldag nie
‘n Atmosfeer van opgewondenheid het geheers toe die gr. R-leerders Woensdag 14 Januarie by Swartberg Primêr vir hul eerste skooldag aangemeld het. Die 128 gr. R-leerders het netjies uitgevat en […]
-
Ovies in Caledon pronk weer met 100%
Die Hoërskool Overberg in Caledon het sy tradisie van ‘n 100%-matriekslaagsyfer weer eens gestand gedoen. Die 94 matriekleerders van 2025 het besonder goed gevaar. Altesaam 77 het met graad-toelating geslaag […]
-
Hoërskool Bredasdorp se leiers werk in vakansie
Die begin van die vakansie was vir die hoofleiers van die Hoërskool Bredasdorp maar ‘n besige tydperk waarin hulle baie geleer het. Die hoofleiers van vanjaar het vroeg in Desember […]
-
SA has a huge maths crisis in schools
Of the 1 228 510 learners who entered Grade 1 in 2012 only 20,5% sat for the final core mathematics exam in the 2024 National Senior Certificate, and fewer than 1% achieved […]
-
Historic 88% pass rate marks best-ever matric results for South Africa
Basic Education Minister Siviwe Gwarube announced a historic national pass rate of 88% for the 2025 National Senior Certificate examinations, marking the highest matric pass rate in South Africa’s history and representing […]
-
Skolejukskei tussen twee skole in Hermanus opwindend
Die jukskei- interskole kompetisie tussen Hawston Primêr en die Laerskool Mount Pleasant het verlede Woensdag op ‘n naelbytstryd uitgeloop met die eindtelling 76-74 in Hawston se guns. Die beste meisiespeler […]










