Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Ovies in Caledon pronk weer met 100%
Die Hoërskool Overberg in Caledon het sy tradisie van ‘n 100%-matriekslaagsyfer weer eens gestand gedoen. Die 94 matriekleerders van 2025 het besonder goed gevaar. Altesaam 77 het met graad-toelating geslaag […]
-
Hoërskool Bredasdorp se leiers werk in vakansie
Die begin van die vakansie was vir die hoofleiers van die Hoërskool Bredasdorp maar ‘n besige tydperk waarin hulle baie geleer het. Die hoofleiers van vanjaar het vroeg in Desember […]
-
SA has a huge maths crisis in schools
Of the 1 228 510 learners who entered Grade 1 in 2012 only 20,5% sat for the final core mathematics exam in the 2024 National Senior Certificate, and fewer than 1% achieved […]
-
Historic 88% pass rate marks best-ever matric results for South Africa
Basic Education Minister Siviwe Gwarube announced a historic national pass rate of 88% for the 2025 National Senior Certificate examinations, marking the highest matric pass rate in South Africa’s history and representing […]
-
Skolejukskei tussen twee skole in Hermanus opwindend
Die jukskei- interskole kompetisie tussen Hawston Primêr en die Laerskool Mount Pleasant het verlede Woensdag op ‘n naelbytstryd uitgeloop met die eindtelling 76-74 in Hawston se guns. Die beste meisiespeler […]
-
A science lab for local school in Caledon will help learners
It was a momentous occasion for Swartberg Secondary School in Caledon when its brand-new state-of-the-art science laboratory was officially opened. The construction of the Science Teaching and Learning Centre (TLC) […]
-
WOW, Swartberg se leerders vaar goed in spelling
Leerders van Swartberg Sekondêr het besonder goed gevaar in die onlangse Woorde Open Wêrelde-spelfees en die Growsmart Educational Programme – Literacy and Mathematics. Drie leerders – Amorey Baadjies, Chloe Simons […]
-
Leerders van Swartberg Primêr in Caledon kry fietse
Swartberg Primêr in Caledon het onlangs ‘n skenking van 10 fietse ontvang. Dié skenking is deel van die Wes-Kaapse regering se provinsiale volhoubaarheidsprogram, wat onder meer niegemotoriseerde vervoer bevorder. Die […]
-
Leading athletes and coaches will host camp to help school athletes in Hermanus
DR Sports has announced its upcoming athletics training camp to be held on 9-10 October at Curro Hermanus. This two-day event will bring together some of South Africa’s leading athletes […]










