Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Afrigter van Boland-vrouerugbyspan glo Springbokvroue het kans teen Black Ferns
Sy speel week ná week haar hart uit en in die eerste wedstryd het sy ‘n driekuns behaal toe sy drie keer agter die pale gaan kuier het. Aseza Hele,…
-
AfriForum gryp in oor beweerde munisipale ongerymdhede in Botrivier
Inwoners van Botrivier het hulle tot die burgerregteorganisasie AfriForum gewend vir hulp nadat die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK) volgens berigte gefaal het om aan hul misnoeë gehoor te gee. Volgens ‘n skrywe…
-
Errol Tobias, inwoner van Caledon trots op erkenning
Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Sport-prysuitdelingsgeselligheid by Sun City se Superbowl het die Caledon-inwoner Errol Tobias, die bekende oud-Springbokrugbyspeler en die eerste Springbok van kleur, ‘n gesogte toekenning vir uitnemendheid in…
-
Plaaslike rugbyspan van Hermanus, Atlantics se wen-status was harde werk
Hy het langs Atlantics-rugbyveld grootgeword en dis waar sy liefde vir rugby begin het. Elke Saterdag het hy kaalvoet langs die veld gewag en as baljoggie vir sy gunstelingspan opgetree,…
-
Hawston-skole vind baat by skenking van sportklere vir onlangse sporttoer
Die samewerking tussen die gemeenskap, sakeondernemings en die twee skole in Hawston, Hawston Sekondêr en Hawston Primêr, het daartoe bygedra dat leerders van die twee skole sportklere vir hul onlangse…
-
Taakspan aangestel om Knoflokskraal buite Grabouw te ondersoek
Die Knoflokskraal-saga, wat in 2020 begin het toe die Khoi-San die grond tussen Grabouw en Botrivier langs die N2 onwettig beset het, het nou ‘n nuwe wending geneem toe die…
-
Meer oor die kanola-velde van die Overberg
In sy bekende gedig “Oktobermaand” besing C. Louis Leipoldt dié maand as die mooiste, mooiste maand, maar in die Overberg is Augustus, September én Oktober gewis die mooiste maande, want…
-
Sang, dans, kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees
Die Toyota Stellenbosch Woordfees word van 11 tot 19 Oktober tydens die ikoniese Stellenbosse lente aangebied. Die fees vier 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n…










