Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dié eenheid laat jou na jou ‘Asem’ snak
Hul eenheid se naam is heel gepas “Asem”, en ná ’n spanningsvolle finale beoordeling kon Lee-Ann en Johann uiteindelik weer asemhaal toe hulle as die wenners van die eerste seisoen van Klein paradys, wat op kykNET uitgesaai is, aangewys is.
-
Politieke intimidasie sal nie by skole geduld word nie
Die Wes-Kaapse minister van onderwys, David Maynier, het ’n ernstige waarskuwing gerig aan politieke partye wat poog om onderwysgeleenthede aan die begin van die akademiese jaar te ontwrig.
-
Maak só in die slangseisoen
Die somer is híér en dit beteken ook die slangseisoen is terug. ’n Bekende slangvanger het die volgende moets en moenies vir vanjaar se slangseisoen beklemtoon.
-
Dokter se studie oor servikale kanker bied hoop vir vroue
Servikale kanker is steeds die vierde mees algemene kanker by vroue wêreldwyd en ’n groot gesondheidsuitdaging.
-
Biltong-bederf vir bejaardes
Smullekker, vars biltong gegeur met net die regte kombinasie speserye is menige Suid-Afrikaner se gunsteling-peuselhappie.
-
Stripy new arrival at De Hoop Nature Reserve
Visitors to De Hoop Nature Reserve are in for a treat this month as a new foal, born just three weeks ago, joins the reserve’s small but vital population of Cape mountain zebra. The latest arrival is an exciting addition…
-
Father will fight for justice
The Director of Public Prosecution’s decision on whether a charge of assault with intent to cause grievous bodily harm against an Overberg farmer will be dismissed, will be announced at the end of March.
-
Jeannette groet biblioteke
Ná 26 jaar in die biblioteekdiens, waarvan sy vir die laaste ses jaar streeksbibliotekaresse vir alle biblioteke in die Theewaterskloof en Overstrand was, het Jeannette Pieterse einde November 2024 afgetree en na Gauteng verhuis.
-
Proud old learner excels
Without the support of her parents, schools, teachers and family, she would never have succeeded.
-
Blink begin vir leerders
Kaapse Forum en die Virseker Trust het vanjaar weer kragte saamgespan om die voortdurende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe geslag skoolleerders aan te pak.










