Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rare Sperm whale found stranded in the surf zone Struisbaai
On 27 May DFFE officials visited a site in Struisbaai where an adult sperm whale stranded. By this time the whale carcass had begun decomposing, making further sampling impossible.
-
There is hope: Hermanus crime stats looking much better
Station commander Colonel Gustav Tamboer thanked all role-players involved in the fight against crime, including members of the community who assist the police, for their continued contribution to making communities within the greater Hermanus safer for all.
-
Jongensklip se Vrouelandbouvereniging vier 70 jaar
Dis nie al dag dat een van die stigterslede van die Jongensklip-vrouelandbouvereniging die tak se 70ste bestaansjaar saam met bestaande lede vier nie.
-
Hawston se meisies-rugbyspelers gekies om vir Boland te speel
Drie rugbyspelers van Hawston se liefde vir rugby het vrugte afgewerp. Hulle is gekies om Boland in die o.16-kategorie te verteenwoordig.
-
Beskuldigde van die Deveney Nel-moord nou in hooggeregshof verhoor
Die beskuldigde wat na bewering Deveney Nel vermoor het, se saak gaan nou in die Wes-Kaapse hooggeregshof aangehoor word.
-
Wêreldklas kulinêre ervaring wag op liefhebbers van wildsvleis
Die 25ste WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie bied ‘n unieke kombinasie van natuur en kulinêre kuns vir liefhebbers van wildsvleis en goeie wyn.
-
Familie van een van die slagoffers van Bredasdorp-moorde vra hulp
Familie van Zanie Vaaltyn, een van die slagoffers van die Bredasdorp-moorde kan nie bekostig om lieflingkind te begrawe nie.
-
Twee broers van Bredasdorp agter tralies na moorde
Bredasdorp-inwoners is geskok nadat twee mense in die vreedsame dorpie oor die naweek vermoor is. Twee broers is vir die voorval in hegtenis geneem.
-
Thanks to Grootbos Private Nature Reserve – SA wins again at Chelsea Flower Show
Like last year, team South Africa has done it again – winning gold at the annual RHS Chelsea Flower Show in London.










