Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Beplande gastehuis laat inwoners rooi sien
’n Inwoner van Sandbaai het ’n groot plakkaat voor sy huis vasgemaak waar hy mense maan om nee te sê vir gastehuise in die rustige buurt wat binnekort opgerig gaan word.
-
Mount Pleasant-biblioteek laat kinders lees
Die nuutaangestelde bibliotekaresse van Mount Pleasant-biblioteek, Princess Sibutha, is baie opgewonde oor haar nuwe pos.
-
Dwelmvonds vir Napier-polisie
Goeie samewerking tussen skoftelede en speurders van Napier-polisie het daartoe gelei dat dwelms en kontant gekonfiskeer is.
-
Sowetodag – ’n oudjoernalis onthou
Sowetodag, het ons dit in die nuuskantoor genoem, “Pierre, vat vir Johan en gaan doen die storie”, kom die opdrag van die nuusredakteur. Johan Steyn kon toor deur ‘n lens, en soos alle SAUK TV-nuuskameramanne kon hy die hel uit…
-
Leerders oproerig oor Covid-gevalle by skool
’n Groep leerders van Swartberg Sekondêr het gister by die onderwysdepartement se distrikskantoor aangekom oor griewe rakende Covid-19-veiligheid by die skool.
-
Betogers hou Kleinmonders kluisenaar
’n Klein groep mense van Overhills, wat ontsteld is oor dienslewering, het die gemeenskap aan Palmiet se kant in Kleinmond se huise met klippe bestook, bande gebrand en veroorsaak dat die R44-hoofpad gisteraand vroeg gesluit moes word.
-
-
Overstrand leer kinders van omgewing
Die Overstrand-munisipaliteit en ander rolspelers het hierdie jaar tydens Nasionale Kinderbeskermingsweek, wat van 30 Mei tot 6 Junie plaasgevind het, na kinders in die omgewing uitgereik en hulle meer oor hul veiligheid en regte ingelig.
-
Botrivier man steeds vermis
Kleinmond NSRI en die polisie-duikeenheid staan die Kleinmond-polisie by met ‘n soektog na ‘n vermiste man wie se voertuig vanoggend (Woensdag 9 Junie) naby die Palmiet-dagkampeerterrein gevind is.
-
BRU gee groenlig vir vriendskaplike wedstryde
Die wag is verby en klubrugby kan weer vriendskaplike wedstryde in hul streek begin speel.





