Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Fiksheidskenner wil ander help
’n Guinness World Records-houer wat in 2016 die rekordboeke gehaal het vir die meeste BurpeeFit-oefeninge asook ’n voormalige Mevrou SA finalis is besig om die lewe van bejaardes wat aan alzheimers, demensie, disleksie en outisme ly, te verander.
-
-
Werk saam aan beter beveiliging
Overberg Agri (Edms) Bpk. en Kaap Agulhas-munisipaliteit het onlangs ’n samewerkende ooreenkoms aangegaan wat tot die beveiliging van die groter Kaap Agulhas-munisipale omgewing sal bydra.
-
TWK oorhandig titelaktes aan inwoners
Die meeste mense droom daarvan om eendag hul eie huis te besit en om daardie titelakte in die hand te kan hou.
-
Fynbos vernietig in Napier-brand
In die loop van die vyf dae waarin brandbestrydingspanne geswoeg en gesweet het om die veldbrand wat Woensdag 9 Februarie buite Napier kop uitgesteek het, te bestry, het inwoners letterlik en figuurlik hul harte en hande oopgemaak.
-
-
-
Matriculant receives bursary
A Hermanus High matriculant’s dream has come true, after he was offered a bursary to study software engineering.
-
Brand betyds gestuit by die Caledon-veldblomtuin
Waar daar ’n rokie trek, is daar gewoonlik ’n vuurtjie.








