Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verdagte laat vaar borgtogaansoek
Die man wat daarvan aangekla word dat hy ’n vrou van Elim vermoor het en haar huiswinkel beroof het, sal agter tralies bly nadat hy aangedui het dat hy nie om borgtog wil aansoek doen nie.
-
Huis in puin gelê
Drie gesinne van Mount Pleasant het groot skade gely ná ’n brand wat in die vroeë ure van Maandag 26 Julie uitgebreek het.
-
Eerste Wêrelddag om verdrinkings te voorkom gehou
Tydens ‘n algemene vergadering van die Verenigde Nasies is daar ‘n ooreenkoms bereik oor die bewusmaking rakende verdrinkings.
-
“Elim soek 24 uur sigbare polisiëring”
Dít was een van die boodskappe wat duidelik gestel is toe inwoners van Elim Vrydag 16 Julie voor hul huise met kleurryke plakkate gestaan het wat eis dat geregtigheid moet geskied na nóg ’n wrede moord dié klein gemeenskap geruk…
-
Roll-out of vaccination hampered by shortages
The Department of Health in the Overberg reports that due to a “sudden reduction” in the supply of vaccines, no vaccinations in the Overstrand will take place for the next three days.
-
Vrou dood in huis gevind
Die week het op tragiese noot vir die gemeenskap van Elim afgeskop nadat ’n 49-jarige vrou se liggaam Maandagoggend in haar huis ontdek is.
-
Farming community assisted with registration, vaccinations
The Department of Health has taken steps to assist farming communities with the registration for and access to Covid-19 vaccinations.
-
Waarheen met die water in Suid Afrika?
Terwyl Suid-Afrika en die wêreld in die greep van die dodelike Covid-19-pandemie verkeer, is die belangrikheid van beskikbare hulpbronne, waarop veral die kwesbaarste dele van die bevolkingspektrum daagliks vir oorlewing staatmaak, opnuut in die kollig, soos die huidige besoedeling van…
-
Amateursport kry ook rooikaart
Die Wes-Kaap se provinsiale sportkonfederasie het kort ná president Cyril Ramaphosa se vergadering oor die verandering na Vlak 4-regulasies aangekondig dat alle amateursportaktiwiteite in die Wes-Kaap onmiddellik gestop word.
-
Covid eis geliefde speurder
Covid-19 het die lewe van ’n gewilde speurder verbonde aan die Hermanus-speurtak geëis.





