Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
G’n genade vir inwoners
Die Kwêla se Dorp van die jaar-wenner, Greyton, se bure suig glo aan die agterspeen.
-
Kleinmond se poskantoor al ’n jaar lank ‘gesluit’
Dis amper op die datum ’n jaar later nadat verskeie inwoners begin kla het oor die plaaslike poskantoor in Kleinmond wat toe is en met ’n kennisgewing wat lui: “Gesluit tot verdere kennisgewing”.
-
Risiko vir brande is hoog
Warm, droë en winderige toestande wat vir die res van die week voorspel word, verhoog die gevare van brande in die Overberg.
-
-
-
Vlammehel
Kleinmond het kort ná die feestyd letterlik die brandpunt vir brandbestryders geword nadat ’n veldbrand die afgelope Saterdagoggend by die departement van bosbou, visserye en omgewing se eiendom oorkant die gesogte Arabella-landgoed uitgebreek het.
-
Brand ruk berge in, om Kleinmond
Dr. Annelie Rabie, die burgemeester van die Overstrand-munisipaliteit het ‘n beroep gedoen op inwoners om nie die gebied te ontruim nie.
-
Penguins make a dive for freedom
The African Penguin and Seabird Sanctuary returned 70 African penguins to their home on Dyer Island on 28 December.








