Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
WWF en universiteit snoer kragte saam
Die WWF het saam met die Universiteit van Pretoria kragte saamgesnoer om navorsing oor walvisse te doen
-
Spanne keer verdagtes voor
Die beamptes in die kontrolekamer was op hul hoede en het verdagtes in Hermanus vasgekeer.
-
Mayor addresses council on Schulphoek
During a Council meeting held on Monday, 21 February in the Hermanus Auditorium, Executive Mayor Annelie Rabie addressed Council on the Schulphoek Housing Project.
-
A taste of Belgium in Hemel-en-Aarde
A family from Belgium held a launch on 24 February to reveal their maiden vintages produced at their new wine farm in the Upper-Hemel-en-Aarde-valley where they will be producing Pinot Noir and Chardonnay wines.
-
Robbed on Rotary Way
HERMANUS – A woman faked having a heart attack in a desperate attempt to escape her knife wielding attacker during a robbery at a popular look-out point last week.
-
Plaaslike aktrise deel haar passie
Die aktrise Sandra Vaughn, ook ’n draaiboekskrywer, is ’n Kleinmonder wat spontaan leef, lekker eet en gereeld ander mense inspireer. Rick Marais het met haar gesels.
-
Makietie by Greyton groot sukses
As jy die wenner van Kwêla se Dorp van die jaar-kompetisie is, moet jy behoorlik fees vier. En dít is presies wat Greyton, Kwêla se Dorp van die Jaar vir 2021, die naweek van 11 en 12 Februarie tydens die…
-
Gerugte oor bouwerk by sentrum heeltemal ‘onwaar’
Verlede week het gerugte die ronde gedoen dat bouwerk by die nuwe winkelsentrum by die Mthimkhulu Village Centre in Hoofweg, Kleinmond gestaak is.
-
Kom ons help dié wat ly
Die nood is groot . . . armoede is aan die orde van die dag en nie net ly mense en veral kinders en bejaardes honger nie, maar ook diere kry swaar weens Covid-19 en die ekonomiese stand van sake.
-
Investigation at a sensitive stage
“We will not stop coming to this court until Sisipho’s killers are caught!”.









