Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Aartappelboere in die Noordwes help storm-slagoffers
Aartappelboere van Christiana in Noordwes het verlede week hul harte oopgemaak aan inwoners in storm-geteisterde gebiede in die Wes-Kaap toe ’n vrag van meer as 30 ton aartappels in die provinsie afgelewer is.
-
Voormalige rugbyafrigter appelleer sy GOOD-skorsing
’n Voormalige Springbok-rugbyafrigter van die Paarl en GOOD-parlementslid gaan teen sy skorsing uit dié party appelleer nadat die party sy lidmaatskap verwyder het en hom as lid van die Wes-Kaapse wetgewer geskors het, berig Netwerk24.
-
Vier Vryheidsdag met kykgenot oor die demokrasie van Suid-Afrika
kykNET vier Vryheidsdag met die uitsending van ’n spesiale 90 minuut lange Carte Blanche-program, wat terugkyk op drie dekades van demokrasie in Suid-Afrika. Die uitsending is Saterdag 27 April om 20:00.
-
Minecraft kan nou vir kodering en robotika gebruik word
Die digitale speletjie-gebaseerde leerplatform Minecraft Education kan leerders help om hul vaardighede in kodering en robotika te verbeter, wat hulle goed te staan sal kom wanneer hulle die werkplek van die toekoms betree.
-
Caledon-museum hou kinders besig
Die gereelde vakansieprogramme wat die Caledon-biblioteek in samewerking met die Caledon-museum aanbied, is iets waarna kinders altyd uitsien.
-
Onderwysers in Wes-Kaap bang dat hulle hul werk gaan verloor
Talle onderwysers in die Wes-Kaap vrees dat hul werk in die gedrang is as gevolg van die besnoeiings op die onderwysbegroting wat deur die nasionale regering opgelê is.
-
75 Years Ago
Birds of Hermanus: In her interesting book Wanderings of a Bird lover in South Africa, Madeline Alston has devoted a chapter to the birds of Hermanus. In a limited stay she made observations of our local bird-life which possibly few…
-
Vier tieners in die Overberg vas ná verkragting
Suid-Afrika word beskou as een van die lande met die hoogste aantal verkragtings ter wêreld.
-
-
N2 shoot-out, man nabbed
A shoot-out between suspected robbers and traffic officials caused high drama on the N2 outside Grabouw last week.









