Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Justice is served
Seven robbers have been sentenced to direct imprisonment ranging from 10 to 15 years after being convicted of a business robbery that occurred in Caledon in 2020.
-
Vakansieprogram hou jonk en oud in Caledon besig
Die vakansieprogram wat die Caledon-biblioteek in samewerking met die Caledon-museum, die departement van kultuursake en sport en die YeBoneers tussen 19 Junie en 5 Julie aangebied het, was weer eens ’n groot sukses.
-
Briewe stroom in oor parkeerplek in Hermanus wat nou ’n pyn is
Dit blyk parkering in Hermanus is ’n groot probleem. En as jy ’n gestremd-heid het, is die probleem nog erger.
-
Theewaterskloof-munisipaliteit lig mense in oor dwelmmisbruik
Internasionale dag teen dwelmmisbruik en handel in onwettige middels op 26 Junie is deur die Verenigde Nasies geskep om bewusmaking oor die vernietigende uitwerking van dwelms en dwelmhandel op mense en gemeenskappe te skep.
-
Gail bou nuwe netwerk uit niks
In vandag se tye, waarin die gedrukte media deur moeilike tye gaan en die een koerant ná die ander sy deure sluit, is dit verblydend om te weet dat die Hermanus Times steeds van krag tot krag gaan.
-
Bereavillers praat
Mense word dikwels gewaarsku teen die gevare wat sosiale media inhou aangesien gewetenloses dit maklik kan gebruik om weerloses uit te buit.
-
Whale of a rescue mission
The National Sea Rescue Institute and SA Whale Disentanglement Network (SAWDN) commended the local coast watcher community and the whale watching boats for their vigilance and assistance with rescue efforts to free a whale that had become entangled i
-
Skoot klap ná eindfluitjie
Rugbyliefhebbers het die skok van hul lewe gekry toe ’n skoot onverwags ná die dag se wedstryde op 29 Junie tussen Struisbaai en Sea Hawks geklap het.
-
Mobility MEC in Caledon
The Western Cape Provincial Government’s newly appointed Minister of Mobility, Isaac Sileku, visited the Provincial Traffic Department in Caledon on Monday 24 June, meeting with provincial traffic officers from the region.







