Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Die Plaat a now a ‘Best Beach’
We are not only the best whale-watching town in the world, we also have some of the best wine farms worldwide and are one of the most popular tourist destinations.
-
-
Paartjie van Swellendam in hof ná string misdade
’n Paartjie van Swellendam het verlede week op aanklagte van diefstal, bedrog en geldwassery in die hof verskyn.
-
Ja én nee vir skuif van Caledon Casino
Die omstrede plan om die Caledon Casino na Somerset-Wes te verskuif, kry nou teenkanting van oral.
-
Mense reik uit na mekaar
Dit is in tye van nood dat mense saamstaan, en dis presies wat in die Overberg-distrik gesien is nadat reën die afgelope week verwoesting gesaai het.
-
Twee vas oor dwelms en diefstal ná samewerking
Misdadigers kry gereeld bloedneus tydens misdaadoptredes oor die Overberg heen.
-
‘Sharing is caring’
The only thing Waylin Valentine wanted for his birthday was to share a hot meal with the homeless. And, with the help of his parents, Waylin’s birthday wish came true.
-
Wet, wet, wet – 289 mm of rain
Statistics indicate that Grabouw received a staggering 289 mm of rain between 1 and 10 July while Elim received 144 mm, Struisbaai 98 mm, Hermanus 88 mm and Cape Agulhas 56 mm, leading to severe flooding in most areas of…
-
Gold mining for Napier?
“Napier is a village at the foot of the Soetmuisberg, between Caledon and Bredasdorp. A blend of century-old cottages and modern houses, surrounded by the rolling farmland that typifies the Overberg region of South Africa, give the village a rural…
-
Verfraaiing lê hom na aan hart
Die verfraaiing van sypaadjies en oop stukke grond, wat dikwels vir rommelstrooi benut word, is iets wat vir Stephen Wildschut van Caledon na aan die hart lê.








