Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Overberg makes its mark at Chelsea Flower Show
After an absence of four years (due to the withdrawal of a 30-year sponsorship) South Africa came back with a bang to this year’s Chelsea Flower Show hosted by the Royal Horticultural Society by not only winning a gold medal…
-
Ramptoelaag gaan inwoners van Theewaterskloof help
Die ramptoelaag van die nasionale regering aan die Theewaterskloof-munisipaliteit ná die oorstromings die afgelope tyd sal baie goed te pas kom.
-
Prof Tulio weer op TIME se top-100-lys
TIME Magazine het prof Tulio de Oliveira, verbonde aan die Universiteit van Stellenobosch (US) in sy eerste 2024 TIME100 Health-lys erken.
-
Hoe vriendeliker jy is, hoe groter die gevaar
Mense met ’n aangename persoonlikheid het ’n groter kans om deur kubermisdadigers gemanipuleer te word om private en sensitiewe inligting te deel, het ’n nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US) bevind.
-
Kanker is nie noodwendig ’n doodsvonnis nie
“Jou histologie is terug en dit bevestig kanker.” Dís woorde wat ek soort van verwag het, maar nie wou hoor nie. Dit was Vrydag 8?Maart vanjaar.
-
Afrikaans se komvandaan veel langer as amptelike 100 jaar
Brasse, bra’s en broeders. Sisi en suster. Staan nader, staan nader. Maak ’n plan of dala wat jy moet.
-
Geleentheid weer hier om Suid-Afrika se unieke terroir te vier
Die Suid-Afrikaanse Terroir-wyntoekennings word vanjaar vir die 19de keer aangebied en het ’n belangrike gebeurtenis op die land se wynkalender geword.
-
BMW, Suzuki los voor in Motor van die jaar-kompetisie
BMW – sekerlik een van Suid-Afrika se gewildste luukse handelsmerke – het onlangs met die louere weggestap toe sy weelderige 7-reeks-sedan as Suid-Afrika se nuwe Motor van die Jaar vir 2024 aangewys is.
-
Celebrate the whales
Social media have been buzzing lately about the return of the whales in the Overberg.
-
Geliefde rugbyman van Caledon se dood tref diep
Die onverwagse dood van Rian Theunissen (58) op 30 April het familie, vriende en die gemeenskap van Caledon met ’n gevoel van ongeloof, skok en hartseer gelaat.










