Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
75 Years Ago
THE PASSING OF “SELUKWE”: Many local fishermen will join in sympathising with Mr. and Mrs. M. H. Fourie, of Hermanus, on the tragedy which has overtaken their fishing boat “Selukwe”, so well-known here over a number of years and now…
-
Hermanus Times reik uit na skooltjie in Elim
Die Hermanus Times-personeel en ander vrywilligers is onlangs met lofprysingsliedere by die Mispah-skool vir leerders met spesiale opvoedkundige behoeftes (LSEN) verwelkom.
-
Bejaardes van Caledon bederf met heerlike ontbyt op Mandeladag
Die Verenigde Nasies het 18 Julie – Nelson Mandela se verjaardag – in 2009 tot Internasionale Nelson Mandela-dag verklaar. Op dié dag word mense en organisasies aangemoedig om iets positiefs te doen deur gemeenskapsdiens en vrywilligerwerk in hul gem
-
Hermanus-Kalfiefees praat met bekende skrywers
Boekbesprekings gee jou nie net ’n dieper insig oor die skrywer nie, maar ook waarom die boek geskryf is.
-
Making a difference
Cape Agulhas Municipality (CAM) showed it is a municipality that cares for its residents when it engaged in activities that made a difference to the lives of the less fortunate on Mandela Day.
-
VLV deel van Madibadag
Die Vrouelandbouvereniging (VLV) se Hermanus-tak het op Madibadag op 18 Julie ook hul deel gedoen.
-
Musiek laat voete jeuk
Musiekproduksies was nog altyd ’n integrale deel van die Hermanus-Kalfiefees, en vanjaar is geen uitsondering nie.. Hartkamer: Ná vier jaar stel Jak de Priester ’n nuwe album bekend. Hy het sy ateljee onder sy huis in Somerset-Wes omgeskep in ’n…
-
Layla, die hond van Haws wat al vir ‘n maand gesoek is, gevind
Haar naam doen haar gestand – Layla, “donker skoonheid” . . . en dit is presies wat hierdie “held” is wat die afgelope twee weke die verbeelding van Facebook-gebruikers en inwoners aangegryp het.
-
Panthera reaches out to Zwelihle Primary School
The Panthera Africa Big Cat Sanctuary near Stanford relies on the community to help it protect the big cats. But on Mandela Day, 18 July, it gave back to the community by visiting Zwelihle Primary School.
-
Mining issue provokes ire
The controversy surrounding the application for an open-cast mine in Napier is provoking a lot of reaction.









