Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
TWK kry ná twee weke wéér ’n nuwe burgemeester
Dit blyk die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK) gaan nou elke maand met ’n nuwe burgemeester pronk.
-
Navorsing wil kyk of rooibos vroue se gesondheid kan verbeter
Reeds geprys vir sy vele gesondheidsvoordele, kry rooibos toenemende aandag in die stryd teen vetsug en verwante toestande, soos tipe 2-diabetes (T2D) en kardiovaskulêre siektes (KVS). In ’n eerste-van-sy-soort studie, sal navorsers die effekte van rooibosverbruik in die werklike wêreld…
-
-
Plaaslike wynkelders presteer by kompetisie
Drie wynkelders in die Overberg het uitstekend by die 12de jaarlikse Shiraz SA Challenge presteer.
-
Hawston Sekondêr se klas van 2014 hou reünie
Hawston Sekondêr se matrikulante van 2014 het onlangs hul 10-jaar-reünie gevier.
-
Boumateriaal vir inwoners wat dakloos gelaat is na storm nou eers hier
Vir die inwoners van die Greyton- en Gendadendal-omgewing voel dit of hulle altyd aan die agterspeen suig.
-
Damvlakke in Overberg lyk goed ná goeie reën
Die goeie reën wat oor die afgelope twee maande oor die Overberg geval het, het nie net verligting vir die boere gebring nie, maar ook vir die res van die inwoners.
-
Vroue van Grabouw maak hul stem dik teen geslagsgeweld
Onlangse skokkende statistieke oor misdaad teenoor vroue het aan die lig gebring dat meer as 15 000 vroue in 2023 onder fisieke en seksuele geweld deurgeloop en meer as 960 vroue hul lewe verloor het.
-
Werner van Riviersonderend deel van worskompetisie
Die bekende Checkers-kampioen-boereworskompetisie het al baie kampioene die afgelope 24 jaar opgelewer en selfs ’n 13-jarige laerskoolleerder het al met die louere weggestap.
-
Best of Cape in our region
The very best of the best across the Cape were recently announced during the 2024 Kfm Best of the Cape Awards.









