Die vermeende moordenaar van wyle Zandré Japie (6) sal in November haar kant van die saak aan die Stellenbosch-hof moet verduidelik.
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…