Die klubrugbyseisoen in die Westelike Provinsie staan nou na ‘n einde toe, maar daar is nog baie aksie vir spanne in die Noordelike liga.
Daar was die afgelope naweek welslae vir Kylemore en Raithby Universals, maar Pniël Villagers kon nie sy wenmomentum voortsit nie.
Die dringende aansoek van Franschhoek se La Motte Wanderers-rugbyklub in die Kaapse hooggeregshof is Dinsdag (6 Mei) toegestaan waarin hy eis dat die klub toegelaat word om weg te breek…