Buurtwaglede van Stellenbosch was onder ‘n groep AfriForum-buurtwaglede van die Wes-Kaap wat in Julie die 27ste protospan-kursus buite Paarl voltooi het.
Graad 5-meisies in die Wes-Kaap sal vanaf volgende maand gratis HPV-inentings ontvang om hulle teen servikale kanker te beskerm.
Terwyl die polisie vandeesweek bevestig dat altesaam 1 049 998 aansoeke vir die 2025-’26-werwingsperiode ontvang is, het die DA in die Wes-Kaap opnuut ‘n beroep gedoen vir die desentralise- ring van die…