Met Woord & Lied, ‘n keurspel van Afrikaanse a cappella koormusiek en digvoorlesings, word as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied.
Ouma en die ou koeie gaan op Woensdag 4 en Vrydag 9 Oktober die gehoor by die Endler-saal in Stellenbosch laat skaterlag.