Die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub het op 12 September sy bekeruitdeling gehou om die spelers wat die wa deur die drif getrek het te vereer.
Die klubrugbyseisoen in die Westelike Provinsie staan nou na ‘n einde toe, maar daar is nog baie aksie vir spanne in die Noordelike liga.