The IEC is calling on parties and independent candidates to submit nominations of ward councillor candidates by 17:00 on Monday 14 April.
Students, cyclists and other locals recently joined the Young Urbanists to discuss Stellenbosch’s challenges.
Die Pniël Villagers-rugbyklub skop die nuwe klubrugbyseisoen af in truie danksy ‘n borgskap.
Matao le Roux, leerder van Hoërskool Stellenbosch, is amptelik ‘n Atletiek Suid-Afrika (ASA) junior kampioen.
Die eerste span van Excelsior-rugbyklub het Saterdag 15 Maart op die B-veld van die Danie Craven-stadion ‘n goeie vertoning gelewer om sy opwarmingswedstryd teen die Retreat-rugbyklub met 12-7 te wen.
Kom vier Wêreld-trekklavierdag asook Afrikaans se 100ste verjaarsdag met die Trekklavier is GROOT | Afrikaans 100- geleentheid.
One of the world’s most progressive free-ride mountain-biking (MTB) events, DarkFEST, will be held in Stellenbosch.
Behoeftige studente van Paul Roos Gimnasium kry ‘n helpende hand danksu nuwe ooreenkoms met die Atterbury-stigting.
Music makers, dancers who can shake it and other artists can now apply to take part in die annual e’Bosch Festival of Talents.
Inwoners van The Steps in Cloetesville meen die Stellenbosch-munisipaliteit is verantwoordelik vir herstelwerk wat aan hul wonings gedoen moet word.