Strand Athletics Club, with the assistance of the Hangklip Athletics Club, will host the iconic point-to-point ultra road race, the False Bay 50, from Kleinmond to Gordon’s Bay along the…
The Electoral Commission (IEC) in the Western Cape will conduct a by-election scheduled for Wednesday 14 May, taking place in ward 9 of the Stellenbosch municipality. The registered residents in ward 9 are reminded…
Die debat rondom die Botmaskopontwikkeling in Stellenbosch het gelei tot ‘n verskeidenheid menings, wanvoorstellings en nuwe verdeeldhede. As inwoner of belanghebbende is jy óf vir óf teen, met geen ruimte…
Die plant-teater Between Two Worlds, wat deur die bekroonde plantkundige en landskapper Leon Kluge geskep is, vertel ‘n interessante storie. Die tentoonstelling, wat nou op die Hazendal-landgoed te sien is,…
Die ontwikkelaars van die luukse Botmaskop-behuisingsontwikkeling is deur die Kaapse hooggeregshof verbied om enige verdere bouwerk te doen totdat die omgewingsmagtiging, wat deur die Wes-Kaap se departement van omgewingsake en…
Die stof rondom die plek waar Franschhoek se La Motte-rugby-klub vanjaar gaan speel, het nog nie gaan lê nie. Dié klub is tans in ‘n regstryd met die Westelike Provinsie-…
Die Stellenbosch-munisipaliteit wil teen die Kaapse hooggeregshof se uitspraak appelleer nadat die hof bevind het die eienaars van die oop stuk erf in Birdstraat, wat die Maties Leila Lees (18)…
Chaos het op Goeie Vrydag (18 April) in Idasvallei uitgebreek nadat die gemeenskap glo plaaslike polisiebeamptes uit die buurt verjaag het. Die Stellenbosch-munisipaliteit se wetstoepassers en lede van die plaaslike polisie…