Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.
Self-taught network builder’s solar-powered Wi-Fi box at Stellenbosch taxi rank connects commuters, taxi drivers, students, informal traders and more.
Veertig jaar gelede het ‘n groep manne die pad in Van Rheedestraat in Stellenbosch vir hul eerste tydtoets gevat en nou, vier dekades later, pak atlete steeds elke Dinsdag hierdie…
Die o.15A-tennisspan van Paul Roos Gimnasium het die naweek van Saterdag 31 Januarie vir die vierde agtereenvolgende jaar die David Samaai-tennistoernooi in Paarl gewen deur die A-span van Paarl Boishaai…
Die Hoërskool Kylemore het sy borge, Le Pommier-wynlandgoed en Banhoek Farmstall Café, bedank vir die pragtige atletiekdrag waarin 13 van dié skool se atlete die komende naweek by die Boland…
Die aktrise Angelique Gerber het verlede week na Stellenbocsh gereis om plaaslike vroue te help met ‘n bietjie “selfcare” en het haar reeks grimering “Angelique Cosmetics” by die Arrie Nel…
A team of two healthcare workers are proving that if you are committed and you have the resources, you can positively impact the lives of hundreds within a short time.…
For the second consecutive year, Johan Jordaan, cellar master at Spier Wines, was named the Master Chenin Blanc Winemaker at the prestigious Master Winemaker 100 announcement in Paris, France, on…
In a region with a diversity of culture, food and adventure to offer, 17 would-be culture and adventure tourist guides are being trained thanks to a new public-private tourism training…
Om ‘n slegte huismaat te hê kan ‘n nare ervaring wees, maar vir een Stellenbosch-gesin gee hul ongewenste huismaat hulle letterlik nagmerries. Elke aand wanneer Katrina Coetzee (50) by haar…