Om die vroue en meisies in jou lewe en gemeenskap te ondersteun, kan vele vorme aanneem, maar vir Keith Present beteken dit om die pad van Stellenbosch na Robertson kaf…
The Stellenbosch University Drama Department presents the award-winning one-man play Cantos of a Life in Exile at the Adam Small Theatre Complex on Tuesday 19 and Wednesday 20 August at…
Morne Potgieter Die vroue van Women of Worth (WOW) het voorverlede Saterdag (2 Augustus) hul vierde liefdadigheidsgeselligheid by Die Khaya in Ryneveldstraat, Stellenbosch, aangebied. WOW het ten doel om vroue wat…
Ná jare van gemeenskaps- en vrywilligheidswerk is “coach” Juanita Jacobs deur die nasionale platform G-Sport genomineer as vrywilliger van die jaar. Jacobs, van Idasvallei, het oor die jare sportontwikkelingswerk van…
SATURDAY 9 AUGUST • Stellenbosch: Celebrate Women’s Day with The Wine Walk at MURATIE WINE ESTATE 09:00. Participants will be welcomed with a mimosa before following signs to the look-out…
Die Hoërskool Stellenbosch se rasieleiers is onlangs as die nasionale kampioene by nasionale rasieleier-kompetisie aangewys. Die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap vir rasieleiers het op Donderdag 3 Julie in Oudtshoorn begin met…
Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring,…
‘n Vrou (60) en haar broer (40) is Saterdag (2 Augustus) in die vroeë oggendure met ernstige beserings gehospitaliseer nadat drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek…