Stellenrust Wine Estate was among the big winners of this year’s Standard Bank Chenin Blanc Top Ten Challenge, with three of the Stellenbosch estate’s wines making the coveted list. The…
Reddingswerkers het Woensdag (27 Augustus) gereed gemaak om ‘n stapper te vind wat die vorige dag in die Jonkershoek-natuurreservaat na sy dood geval het. Die oorledene is prof. Donovan Kirkwood, kurator…
Cloetesville police are investigating a case of culpable homicide after the death of a toddler on a Stellenbosch wine estate last week. According to police spokesperson Warrant Officer Zenobia Sedeman,…
Ná meer as 40 jaar in die onderwys — waarvan die laaste jare as trotse skoolhoof van die Hoërskool Lückhoff was — neem ek nou afskeid, nie net van ’n…
‘n Stellenbosse begrafnisondernemer beweer die Stellenbosch-munisipali- teit ontneem hom van sy “brood en botter” nadat hy glo in kennis gestel is hy mag nie begrafnisse behartig alvorens hy vir ‘n…
By his his own admission 18-year old Pieter Venter is an adrenaline junkie. The Paul Roos Gymnasium’s thrill seeking has secured him a place at the Downhill World Championships as…
Avril Fillies Die kragmeting tussen Van der Stel-Evergreens (VDE) en Tygerberg op Floridapark in Ravensmead Saterdag (23 Augustus) is van kardinale belang vir die Stellenbossers om te bepaal of hulle…
Stellenbossers moet gereed maak vir ‘n dag van samekoms en oefening met die eerste Fynbos5Miler wat op Saterdag 13 September in Wyk 7 aangebied sal word. Volgens raadslid Annemarie Ferns…
Skryf nou in vir 2025 se e’Bosch-erfenis- toekennings. e’Bosch se erfenistoekennings gaan vanjaar aan mense wat ‘n betekenisvolle invloed op die mediabedryf in Stellenbosch en omgewing gehad het. Die publiek…
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat vir die vervaardiging en verspreiding…