The newly launched Impact Hub Cape Winelands hub aims to create an enabling environment for entrepreneurs seeking to make a difference in their communities, connecting them to government, academia, business,…
The women and men in blue helped to launch the last of the Western Cape districts’ Safer Festive Season Operations today (Thursday 23 October) at the Kayamandi Sport Grounds in…
CapeXit het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit en munisipale bestuurder Geraldine Mettler ingedien oor die Botmaskop-ontwikkeling.
Amapretty, die gewilde Afrikaanse ghom-groep van Idasvallei met 40 000-plus maandelikse Spotify-luisteraars, droom steeds daarvan om by die Stellenbosch Liggiefees op te tree. Die viermanskap het van kindsbeen af saam…
Leerders van Paul Roos Gimnasium het op Dinsdag 23 September aan die eerste PRG-Spele deelgeneem. Die dag was ‘n groot sukses en goeie voorbereiding vir die nuwe atletiekseisoen.
The Methodist Church of Southern Africa, Stellenbosch Circuit, under the leadership of Reverend Loyiso Molosi, helped brighten Khayamandi High School up this month.
Dr. Steve Steyn en Mediclinic Stellenbosch het vir die sesde keer gratis katarak-operasies aan 20 pasiënte verskaf. As deel van Oogsorg-bewusmakingsmaand het die oogspesialis se pro bono-inisiatief staatspasiënte gehelp wat…
Visit Stellenbosch is calling on aspiring tour guides from the greater Stellenbosch area to apply for its 2025-’26 Adventure & Culture Guiding Training Programme.
Die wêreldbekende tuinboukundige Leon Kluge van Franschhoek vertel Vrydag 31 Oktober, as deel van Garden Town Stellenbosch 2025, van sy onlangse verwerwing van ‘n string pryse by die Singapoerse tuinfees.