Die span agter die beplande spesiale aanslaggebied (SAG) vir “Stellenbosch-Suid” het minder as ‘n maand om 312 stemme vir dié inisiatief in te samel, terwyl inwoners van Papegaaiberg op hul…
Inwoners van ‘n woonstelblok in Kloofstraat, Cloetesville, het die afgelope Maandag (8 September) ‘n stokkie voor die Stellenbosch-munisipaliteit se planne gesteek om die naasbestaandes van wyle Elsie Paulse twee dae…
Botany and art lovers gathered on the corner of Piet Retief Street and Park Road for the opening of the Fynbos in Focusse public-art installation last Wednesday (3 September). This…
Die Hoërskool Cloetesville het reeds met die begin van die derby op Donderdag 21 Augustus halfpad verseker dat die beker in Cloetesville se kas sal staan toe die netbalmeisies met…
The local wine industry is in mourning following the sudden death of Anthony van Schalkwyk, international sales manager at Spier Wine Farm. Tributes have poured in since Van Schalkwyk’s death…
On Heritage Day (24 September) Beautiful World, a new South African musical, will light up the stage at the historic Drostdy Theatre with two performances at 15:00 and 20:00. This…
Die regerende DA, sowel as GOOD, het Vrydag 5 September tydens ‘n noodvergadering van die Stellenbosch munisipale raad mosies ter tafel gelê.
A special council meeting commenced at the Stellenbosch Municipal Chambers at 08:00 on Friday 5 September, to discuss matters pertaining to a controversial video leaked on social media this week.
Vier dae en 129 km later het ‘n moeë maar gelukkige Keith Present terug in Cloetesville aangekom nadat hy Donderdag 28 Augustus in die pad geval het om na Robertson te…