Die tennisspanne van Paul Roos Gimnasium het oorwinnings in die Boland-tennisliga behaal.
Leerders van Paul Roos Gimnasium het op Dinsdag 23 September aan die eerste PRG-Spele deelgeneem. Die dag was ‘n groot sukses en goeie voorbereiding vir die nuwe atletiekseisoen.
Die o.19A-krieketspan van Paul Roos Gimnasium het onlangs ‘n agtpaaltjie-oorwinning oor hul eweknieë van die Hoërskool Strand behaal.
Seven learners from Stellenbosch schools will be among the country’s brightest minds to compete for life-changing prizes at this year’s Eskom Expo for Young Scientists International Science Fair.
Die Paul Roos Gimnasium-koor is onlangs as wenner van die bekende Tygerberg-eisteddfod aangekondig.
Paul Roos Gimnasium (PRG) het vandeesmaand sy 17de rektor verwelkom en volgens Jannie de Villiers is dié pos een wat nog altyd op sy droomlys was. “Die moontlikheid om rektor…