A horrific accident in dense fog at a notoriously dangerous T-junction in Paarl has left five members of a single family injured, with authorities currently investigating a suspected fatality.
Drakenstein Lion Park accuses CapeNature of overreach in a licensing dispute, preventing the sanctuary from housing rescued lion cubs.
Maftech launches South Africa’s first integrated fruit-packaging plant, enhancing local manufacturing and enabling export opportunities in agriculture.
Die eeufeesjaar van Afrikaans as amptelike taal bereik Saterdag 25 Oktober sy hoogtepunt wanneer Afrikaans Amptelik 100 saam met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) die Feesmark en Makietie in…
Die groot dag is byna hier – aanstaande Saterdag, 2 Augustus, sal die rugbywêreld se oë weereens op die Paarl gevestig wees wanneer Hoërskool Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl…
Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir…
Akademia, die Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, is nóg ʼn stap nader aan die waarmaking van sy nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap. Dit volg nadat die Raad op Hoër Onderwys (RHO)…
Selfs ‘n besering wat hy sowat ‘n week gelede aan sy ribbekas opgedoen het sal nie vir die 84-jarige Jannie Malherbe keer om vanjaar sy 52ste agtereenvolgende Bergrivier-kanomarathon te voltooi…
Prof. Gawie du Toit, nuutaangestelde kampushoof van Akademia se Paarl-kampus, glo daarin om op ʼn roepingsgedrewe manier altyd gereed te wees. Hierdie ingesteldheid word in Du Toit se baanbrekerloopbaanreis van…