C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…