Die beplande honde-eenheid vir Stellenbosch moet vinniger op die been kom as wat die munisipaliteit aanvanklik beplan het.
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
Kinders wat die Idasvallei-biblioteek besoek, kan nou ‘n skeepsvraghouer vol boeke en speelgoed net vir hulle vind, asook ‘n tuin om deur te stap.
Inwoners van Mountain View, Jamestown, het Dinsdag 2 Desember ‘n stokkie gesteek voor die Stellenbosch-munisipaliteit se plan om vier wendyhuise in hul buurt op te rig. Die onstoke inwoners sê…
Die Stellenbosch-liggiefees keer hierdie naweek terug met groot name soos Die Heuwels Fantasties en Craig Lucas, maar plaaslike inwoners spreek kommer uit oor die beperkte verteenwoordiging van gemeenskapstalent. Terwyl plaaslike…
CapeXit het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit en munisipale bestuurder Geraldine Mettler ingedien oor die Botmaskop-ontwikkeling.