Students, cyclists and other locals recently joined the Young Urbanists to discuss Stellenbosch’s challenges.
Die Stellenbosch-sokkerklub verklap van hulle planne vir die Van der Stel-sportgronde nadat die Stellenbosch-munisipaliteit besluit het om die bestuur van die kompleks aan die klub te oorhandig.
Inwoners van Stellenbosch het nou kans om hul insae te lewer vir die 2025-’26 konsepbegroting.
Inwoners van The Steps in Cloetesville meen die Stellenbosch-munisipaliteit is verantwoordelik vir herstelwerk wat aan hul wonings gedoen moet word.
Stellenbosch Football Club (FC) will be the new custodian of the Van der Stel Sports Complex.
Stellenbosch Municipality will conduct a controlled ecological burn in sections of Jan Marais Nature Reserve.
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit het sy opleidingsaanbod met 18 nuwe geakkrediteerde programme uitgebrei, ten einde brandbestryders beter voor te berei vir noodreaksie.
Dinsdag (25 Maart) was ‘n dag van oorweldigende blydskap vir meer as 25 inwoners van Cloetesville, wat nou amptelik huiseienaars is. Amptenare van die Stellenbosch-munisipaliteit en verteenwoordigers van die Vryemarkstigting…
Dit blyk uiteindelik dit was die rondslomp van burokrasie in die Stellenbosch-munisipaliteit wat die stigters van die Sunday Dorp Street Market uiteindelik die aftog laat blaas het in hul veldtog…
Vier of vyf keer ’n jaar, sedert hulle by hul woning in Rustenburgweg ingetrek het, kry ’n Idasvallei-gesin ’n onaangename verrassing – rioolwater wat in hul erf opdam.