The Electoral Commission (IEC) in the Western Cape will conduct a by-election scheduled for Wednesday 14 May, taking place in ward 9 of the Stellenbosch municipality. The registered residents in ward 9 are reminded…
Die debat rondom die Botmaskopontwikkeling in Stellenbosch het gelei tot ‘n verskeidenheid menings, wanvoorstellings en nuwe verdeeldhede. As inwoner of belanghebbende is jy óf vir óf teen, met geen ruimte…
Die ontwikkelaars van die luukse Botmaskop-behuisingsontwikkeling is deur die Kaapse hooggeregshof verbied om enige verdere bouwerk te doen totdat die omgewingsmagtiging, wat deur die Wes-Kaap se departement van omgewingsake en…
Die Stellenbosch-munisipaliteit wil teen die Kaapse hooggeregshof se uitspraak appelleer nadat die hof bevind het die eienaars van die oop stuk erf in Birdstraat, wat die Maties Leila Lees (18)…
Talle spring in om te help nadat ‘n brand in Mooiwater, Franschhoek talle dakloos gelaat het.
‘n Groeiende informele nedersetting buite Klapmuts is ‘n groot kopseer vir die Stellenbosch-munisipaliteit vandat onwettige strukture daar opgerig is.
Herstelwerk het reeds begin aan die brug op die R304-pad nadat reënweer skade aangerig het.
Die Kaapse hooggeregshof het ‘n tussentydse interdik teen die Botmaskop-ontwikkeling toegestaan.
Die eerste reënweer het tot vele padsluitings en skade in Stellenbosch gelei.
The IEC is calling on parties and independent candidates to submit nominations of ward councillor candidates by 17:00 on Monday 14 April.