Dr. Colin Montgomery het agt staatspasiënte bygestaan met gratis intravesikale botox-prosedures tydens Wêreldkontinensieweek.
Dr. Steve Steyn en Mediclinic Stellenbosch het vir die sesde keer gratis katarak-operasies aan 20 pasiënte verskaf. As deel van Oogsorg-bewusmakingsmaand het die oogspesialis se pro bono-inisiatief staatspasiënte gehelp wat…