Marthie Nel Hauptfleisch bied in Oktober ‘n reeks intieme huiskonserte aan waar sy oorspronklike liedjies en die stories agter die musiek sal deel.
“Hey Brain!” is die eerste snit van Martie Nel Hauptfleisch se Gesondheid- Tok-Tokkie, ‘n opvoedkundige musiek-inisiatief deur dié verpleegster en liedjieskrywer.