The parkrunners and team of the Root44 parkrun had a big day on Saturday 19 April when the weekly run was also an opportunity to celebrate the birthday of Dame…
Van Stellenbosch tot die wêreldwye loopplank – dit is die droom wat nou vir Candice Williams sal waar word. Candice is op 22 Maart as Mev. Heelal Suid-Afrika aangewys en…
Die Groot Drakenstein-polisie vra die gemeenskap se hulp ná die liggaam van ‘n vrou op 9 Junie 2024 in die rivier op die plaas Baldrick in die Banhoek-gebied gekry is.…
Die stof rondom die plek waar Franschhoek se La Motte-rugby-klub vanjaar gaan speel, het nog nie gaan lê nie. Dié klub is tans in ‘n regstryd met die Westelike Provinsie-…
Die Stellenbosch-munisipaliteit wil teen die Kaapse hooggeregshof se uitspraak appelleer nadat die hof bevind het die eienaars van die oop stuk erf in Birdstraat, wat die Maties Leila Lees (18)…
Chaos het op Goeie Vrydag (18 April) in Idasvallei uitgebreek nadat die gemeenskap glo plaaslike polisiebeamptes uit die buurt verjaag het. Die Stellenbosch-munisipaliteit se wetstoepassers en lede van die plaaslike polisie…
Lise Beyers In the shadow of apartheid South Africa’s rigid segregation laws, a remarkable rugby team emerged from Stellenbosch University (SU) in 1985 that would challenge the status quo. Known…