Die Excelsior-rugbyklub het die span van Gordonsbaai Pioneers Saterdag (26 April) met skitterende hardloop-rugby met die kous oor die kop huis toe gestuur toe hy met 39-19 geseëvier het. Die Noordelikeligawedstryd…
Ek verwys na die berig “Appèl kom oor gat in Birdstraat” (Eikestadnuus, 24 April). Die berig is eensydig soos talle ander berigte wat al geplaas is. Wat die Stellenbosch-munisipaliteit nie verklaar…
Strand Athletics Club, with the assistance of the Hangklip Athletics Club, will host the iconic point-to-point ultra road race, the False Bay 50, from Kleinmond to Gordon’s Bay along the…
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op…
The Electoral Commission (IEC) in the Western Cape will conduct a by-election scheduled for Wednesday 14 May, taking place in ward 9 of the Stellenbosch municipality. The registered residents in ward 9 are reminded…
Die debat rondom die Botmaskopontwikkeling in Stellenbosch het gelei tot ‘n verskeidenheid menings, wanvoorstellings en nuwe verdeeldhede. As inwoner of belanghebbende is jy óf vir óf teen, met geen ruimte…
Die plant-teater Between Two Worlds, wat deur die bekroonde plantkundige en landskapper Leon Kluge geskep is, vertel ‘n interessante storie. Die tentoonstelling, wat nou op die Hazendal-landgoed te sien is,…
Dr. Willem Botha Afrikaans se honderdste jaar as amptelike landstaal word vanjaar gevier, maar dit beteken nie Afrikaans is ‘n honderd jaar oud nie. Maar hoe oud is Afrikaans dan?…
Die ontwikkelaars van die luukse Botmaskop-behuisingsontwikkeling is deur die Kaapse hooggeregshof verbied om enige verdere bouwerk te doen totdat die omgewingsmagtiging, wat deur die Wes-Kaap se departement van omgewingsake en…