Voters of Cloetesville who need to cast their votes before the official by-election day can apply to cast a special vote.
Stellenbosch Municipality plans to execute a controlled ecological burn on a portion of Louwsbos next Tuesday (24 March). The planned burn area comprises a 55 ha portion of Louwsbos south…
The Animal Welfare Society Stellenbosch (AWSS) received international recognition at the prestigious LUXlife Pet Products and Services Awards, receiving two honours for 2026.
Students should remain vigilant both on campus and throughout Stellenbosch town, following a recent incident of bicycle theft that occurred in the area. A first-year female student was cycling to…
‘n Gelukkige paartjie van Idasvallei was een van sewe wenners van de Puma Energy-petrolkompetisie.
Die versoeking om uiters beledigend te raak ná die lees van “Gegriefde inwoner” se brief en Stuart Grobbelaar se gebruiklike skottelgoedwaterantwoord is bykans onweerstaanbaar. Kom ons spaar dan maar die…
For the past few weeks the Bo Die Rand area has been experiencing daily interruptions in water supply, for hours on end. We have now reached a point where there…
Die vrouespan van Coronation-krieketklub het die afgelope naweek hul onoorwonne status behou, dansky ‘n oortuigende nege-paaltjie sege oor hul eweknie van die Caledon-krieketklub. Die spanne het Sondag 8 Maart in…
Twaalf jong fietsryers van Idasvallei, Cloetesville en Stellenbosch het vanjaar die Kaapstad-fietstoer aangedurf.
Uitspraak oor die omstrede Botmaskop-behuisingsontwikkeling word later vanjaar verwag nadat die Stellenbosh-belangegroep (SBG) onder meer die Stellenbosch-munisipaliteit en die ontwikkelaars hof toe gevat het oor die ontwikkeling.