James Isaacs het dalk aanvanklik nie geweet waar presies Brückner de Villiers Primêr geleë is nie, maar die nuut aangestelde hoof sê hy is gereed om die skool op die…
‘n Welbekende, geliefde mediese dokter van Durbanville het Sondagoggend in ‘n motorfietsongeluk op die Helshoogtepad (R310) by die afdraai na die Boschendal-wynlandgoed gesterf.
Die Stellenbosch-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Halo-radio’s aan dieplaaslike polisie en die Stellenbosch-munisipaliteit se wetstoepassers help skenk. Die radio’s is deel van Business Against Crime SA (BACSA) se Eyes and Ears-projek.Radio’s sal…
The Junior Springboks, led by Stellenbosch local Riley Norton, returned to South African soil as conquering heroes on Monday (21 July), greeted by euphoric fans and SA Rugby top brass.
Die Wes-Kaapse departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, in vennootskap met die departement van infrastruktuur, het die tweede ronde van behuisingsmarkstudies in onder meer Stellenbosch suksesvol voltooi.
Dani Villé tree Sondag (27 Julie) by die Delheim-wynlandgoed by die gewilde Delheim Live Music and Cheese Fondue Sunday-reeks op.
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…