Die boer Sydney Claassen van die Pinehaven-plaas in Annan- dale het Donderdag (21 Augustus) sy gemeenskapsuitreik met ‘n skenking aan die Dorothea Spesiale Skool voortgesit. Claassen is een van vyf boere…
Avril Fillies Schools in Stellenbosch are invited to nominate learners to benefit from the Journey of Hope Walk this Saturday (30 August), from 09:00 to 15:00, at Cannons Creek Independent…
By die Laerskool Rietenbosch groet Mario Jooste nie met “goeie middag” nie, maar liewer “Ni hao”. Dié gr.6-leerder is eersdaags op pad China toe waar hy Suid-Afrika in die Chinese…
Avril Fillies Twee spanne van Pniël Villagers, die o.20- en tweede span, is vanjaar se kampioene in hul onderskeie afdelings van Superliga C, nadat hulle Saterdag 16 Augustus teen Atlantis…
Kingdom Development Projects (KDP) het Saterdag 9 Augustus sy jaarlikse Vrouedag-sportfees by die Kanonkop-sportveld aangebied. Sowat 600 mense het byeengekom vir ‘n dag wat nie net oor sport gegaan het…
Die Toyota Stellenbosch Woordfees vier vanjaar 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n omvangryke program, winskopies en ‘n tema wat jou nooi om “deel” te neem…
Eikestadnuus was onder die crème de la crème van Suid-Afrika se gemeenskapspers by die vierde jaarlikse Avbob- FCJ Excellence Awards-galadinee wat Vrydag (22 Augustus) by die Protea-hotel Stellenbosch in Technopark gehou…
One of the greatest voices of our generation, eight-time nominee and two-time Grammy Award-winning jazz vocalist Gregory Porter will return to South Africa later this year to thrill local fans…
Die vrou wat aangekla word van die moord op haar susterskind in Jamestown sal nou ‘n nuwe regsverteenwoordiger aanstel. Elizabeth Japie van Jamestown word aangekla van die moord op haar…